| Martie Preller - skrywer/ South African author | ||
Kliek hier of druk f5 om die bladsy weer te laai sodat jy die nuutste weergawe van die bladsy kan lees
Twaalf toekennings/pryse sedert 1994 Prolific, award-winning author
Die persoon se naam en foto is deel van die storie! Kliek hier vir meer inligting. UNIQUE PERSONALISED PENGUIN BOOK for children and wacko grownups! Click here for more information. --------------------------------------------------------------------------------------------- TE KOOP: twee boeke wat ek self uitgegee het Hierdie twee boeke is nie by boekwinkels beskikbaar nie. Kliek
hier om uit te vind hoekom nie en om raad en advies oor selfpublikasie te lees.
Boek 1: Die land van stories - 'n praktiese storiemaakkursus is (a) 'n skryfhandleiding vir beginner en gevorderde skrywers (b) 'n lewensverrykende handleiding vir mense wat 'n ander perspektief op hulle eie lewens of die lewe wil kry. Kliek hier om meer te lees.
Boek 2: Vandag is nie gister nie is 'n roman wat bedoel is vir volwasse lesers, anders as al my ander boeke wat bedoel is vir kinders en tieners. Kliek hier om meer te lees. PRYSE:
Boek 1: Die land van stories - 'n praktiese storiemaakkursus - e-boek (elektronies in PDF-formaat) R100 (140 bladsye) Die boek sal uitstekend elektronies werk, aangesien dit 'n werkboek is en daar nie lang stukke teks is wat gelees moet word nie. Jy kan die boek self uitdruk en dit laat rolbind. Boek 2: Vandag is nie gister nie - e-boek (elektronies in PDF-formaat) R50 (265 bladsye) Ek maak hierdie boek so goedkoop, aangesien jy dit dalk self sal wil uitdruk.
'n AANLYNSKRYFKURSUS wat gebaseer is op Die land van stories - 'n praktiese storiemaakkursus is nou beskikbaar!
Jy moet dus eers die boek koop om die meer gevorderde kursus te doen.
Lees meer oor die aanlynskryfkursus deur
hier te kliek.
STEL JY BELANG OM DIE BOEKE TE KOOP?
Indien jy belangstel om Die land van stories -
'n praktiese storiemaakkursus in elektroniese formaat te koop, stuur aan my 'n
e-pos deur hier te kliek. Jy kan dit self uitdruk en laat rolbind.
Indien jy belangstel om Vandag is nie gister nie in elektroniese formaat te koop, stuur aan my 'n
e-pos deur hier te kliek.
|
LitNet Heupvuur:
Nadine Petrick gesels met Martie Preller
TV onderhoud met Martie Preller op KWELA
Lees meer op my Wordpress Blogs deur op die skakels te kliek.
Meer inligting oor die Die
land van stories
Verryk jou lewe en gaan op 'n storiereis! Ontdek jou moontlikhede!
Wil jy stories skryf? Hulp en wenke vir
selfpublisering
Die waarde van stories en lees
|
|