| Jou kind se eie unieke boek! | ||
|
Jou kind se eie Pikkewynboek! Kliek hier om 'n voorbeeld van die boek te sien Die boek is ook in Engels beskikbaar. Kliek hier om meer daaroor te lees.
Uniek – ’n verpersoonlikde, sagteband, gedrukte, volkleur prenteboek (voorblad, agterblad en 8 bladsye teks en illustrasies) Jou kind se naam en sy/haar foto in die boek vorm deel van die storie! Die perfekte present! Teks deur bekroonde skrywer Martie Preller Illustrasies en uitleg deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen Koop! Prys: R150 (POSGELD GRATIS - slegs in Suid-Afrika) Slegs een kind per boek. (Jy kan natuurlik altyd vir jou ook ’n boek laat maak!)
Wat moet jy doen?
Indien jy belangstel om jou kind se eie pikkewynboek in Afrikaans te koop, stuur aan my 'n e-pos deur hier te kliek en ek sal aan jou al die nodig inligting e-pos. |
||